Eiendom en Tuine

Gert Van Wyk leier van Eiendom en Tuine afdeling    Sel: 082 826 4467

Hierdie bedieningsgroep sorg vir die funksionele uitbreiding en instandhouding van die geboue, tuine en ander projekte.

 

Hier onder sorteer:

 

  • Onderhoud van die kerk, kersaal en pastorie
  • Onderhoud van die tuin, besproeiingstelsel ens.
  • Oprigting van die muur van herinnering ens.


One thought on “Eiendom en Tuine

  1. Ek wil net graag sê, dis seker een van die mooiste kerke wat ek al gesien het. Julle doen ‘n puik werk. Ek was gister in Reitz en net bly kyk hoe mooi die kerkgronde is.

Leave a Reply