Vrouediens

sel
Ivy van der Westhuizen      Sel:082 789 4736

Die bediening is gemik op die behoeftes en gawes van die dames in die gemeente wat ‘n kombinasie van dienslewering sowel as geestelike en emosionele versorging insluit.

Bedieningsaktiwiteit sluit in:

  • Deurlopende opgradering van die kombuis, breekware ens.
  • Biddag vir vroue
  • Organiseering van Lentefees gholfdag
  • Ester-konferensie jaarliks
  • Verversings by begrafnisse, kerkraadsvergaderings en ander funksies
  • Jaarlikse Huis Sorgvry basaar
  • Jaarlikse pretprogram aan Huis Sorgvry

Leave a Reply