Barmhartigheid en Uitreik

Gideon Benadie
Gideon Benadie                     Sel: 083 458 4788

Hierdie groep identifiseer en bestuur projekte om mense in finansiële nood te ondersteun, asook om die evangelie uit te dra en Jesus aan ongelowiges bekend te stel.

Bediensaktiwiteite sluit in:

  • Broodjieprojek by die skool
  • Gemeente koskas waaruit minderbevoorregte gesinne versorg word
  • Hulp aan gestremde kinders
  • Betrokkenheid by evangelisasie kampe by die kampterrein
  • Winterprojekte waar komberse, baadjies ens. uitgedeel word
  • Betrokkenheid bt Charlotte Theron kinderhuis
  • Voeding en studiehulp aan behoeftige kinders by die RCF huis
  • Planting en onderhou van die kerk in ‘n gebied waar die evangelie nog nie gevestig is nie

Leave a Reply