Erediensbediening

 

Die bediening is verantwoordelik vir die effektiewe funksionering van die erediens elke week asook die skep van die regte atmosfeer vir die bediening van die Woord.

Bedienings aktiwiteite sluit die volgende in:

    • Orkes met die verskillende instrumente

      IMG_8805
      Lizbè Du Toit Leier van die Erediensbediening Afdeling   Sel: 072 756 0087
    • Uitbou van die liedereskat
    • Sangers – Lofprysing en aanbidding sowel as solo sangers
    • Dramas soos vir die erediens benodig
    • Klank en beeld vir die effektiewe erediensaanbieding
    • Neem van DVDs en CDs vir verspreiding
    • Samevoeging van litûrgie en prediking tot in geheel

Leave a Reply