Welkom by die NG Gemeente Reitz-Wes se Webblad

replace mainHier kan u samevattings van preke, nuus en fotos van projekte en (eersdaags) ‘n volledige kerk kalender vind. Die webblad is nog jonk en enige voorstelle of terugvoer (positief of negatief) sal hoog op prys gestel word.
Kliek hier om terugvoer te gee.

6 Waardes vir Gemeente-wees:

  1. Onderlinge ondersteuning en liefdevolle verhoudinge
  2. Persoonlike geloofsgroei
  3. Uitreik na ander deur fisiese versorging, emosionele genesing en geestelike herlewing
  4. Inpirerende lering deur die eredienste
  5. Gawes tot opbou van die gemeente
  6. Toerusting om oorwinnend te leef deur klein groepbyeenkomste

Besoek ons gerus ook op Facebook en follow ons op Twitter